Our Story

A unique family owned seaside eatery in Jongensfontein, approximately 10km from Stilbaai, Western Cape.  Come and enjoy this beautiful seaside setting, with our menu of local flavourful meals to suit a variety of tastes. We offer breakfast, lunch, dinner and drinks, including a kiddies menu. Whether you are drinking sundowners on the deck, enjoying the view or sitting inside our cozy beach bar, tucking into our delicious fish & chips, pizzas, burgers or a toastie, our atmosphere is comfy, casual and family friendly..

***

Trading Hours:

9h00 – 19h00 – 7 days a week out of season. (Booking essential after 17h00)

8h00 – until late –  7 days a week during peak season.

Contact: 028 755 8110

***

The origin of the name Drie Pikkewyne:

‘Tant Dora Cronje was sover bekend, die eerste wat by Jongensfontein ‘n pikkewyn in pleegsorg gehad het. Sowat sestig jaar gelede het sy ‘n siek pikkewyn in Dayton op die rotse gekry, hom huis toe geneem en vir hom ‘n hokkie laat maak. Die kinders moes vir hom gaan vis vang en hom help voer. Hulle is gebyt, maar nie tant Dora nie.

Nadat die pikkewyn voldoende herstel het, het tant Dora hom soggens geneem om in ‘n sloep te swem. Pleegma Dora, kort en mollig, altyd met haar wit stofjas aan, waggle-waggel vooruit.  En pikkewynkind waggle-waggel afterna. Na die swemsessie is hulle ewe waggle-waggel huis toe.   Tot die gesonde pikkie op ‘n dag uit die sloep see-in koers vat.  En tant Dora hartseer op die strand bly staan, voor sy eensaam terug waggel huis toe. En het sy gehuil oor dἀἀrdie pikkewyn! 

Barrie en Marie Barnard, eienaars van Jongensfontein Handelaars, het bostaande telkens ondervind nadat hulle 1992 met die versorging van pikkewyne begin het. Na Barrie se dood op 2 September 1995 het Marie die pleegsorg voortgesit.  Juis op 6 September 1995, die middag na Barrie se begrafnis, het sy drie sorgbehoewende pikkewyne ontvang. 

Een van bogenoemde drie was ‘n geringde pikkewyn wat deur mnr. Fanie Joubert by Blombos gevind is, Safring, ‘n afdeling van die Universiteit van Kaapstad wat pikkewynnavorsing doen, het hom op Bird Island by Algoabaai gering. Die ringpikkie het binne sewe maande 425 kilometer afgelȇ.

Van 1992 tot begin Augustus 1996 is 63 pikkewyne versorg, waarvan slegs vyf nie deurgehaal kon word nie.  Die voëls verorber daagliks kilogramme sardine. Na voldoende herstel gaan hulle gereeld swem, totdat hulle seevaardig is en die blou pad kies. Elke vertrek gaan met die hartseer van pleegsorg gepaard, want die pleegvoëls word soos kinders en kry name: Oupa, Lady, Baby, Ounooi… 

Maar vir die pleegouers is daar die troos van die Safring verteenwoordiger: dit is lofwaardige werk, want sonder vrywillige helpers sal baie sorgbehoewende pikkewyne omkom. Die pleegpikkies word met liefde onthou in  Drie Pikkewyne restaurant, oorspronklik vernoem na Oupa, Lady en Baby wat in 1993 saam in pleegsorg was.’

Jongensfontein – van suiping tot sauna (histories & anekdoties)

by Barbara M. de Jager.

Penguins blue big

Private Functions

Celebrate your special Occasion with us!

Should you wish to host a private function, please contact us 028 755 8110 to book your special occasion.

Valentines Day 2019

60th Birthday

Family Reunion

A Taste Of What We Offer

Calamari & Chips

Additional sentence can be added here for additional supporting details about image or other information.

Meaty Basket

Additional sentence can be added here for additional supporting details about image or other information.

Pizzas

Additional sentence can be added here for additional supporting details about image or other information.

Flapjacks

Flapjacks

Additional sentence can be added here for additional supporting details about image or other information.

Additional sentence can be added here for additional supporting details about image or other information.

Additional sentence can be added here for additional supporting details about image or other information.